Ons wil hê dat mense ons moet ervaar as biddende dissipels wat :
† Onself gee as lewende
offers
† Onvoorwaardelik liefdevol is
† Feesvierend uit God se genade leef
†
Absoluut vertrou op die Here
† Sterk en vasberade in Christus leef
As deel van ons gemeente se visie om na die gemeenskap uit te reik, bied Hospice South Auckland die geleentheid om betrokke te raak. Vir meer inligting kontak vir Sarie Foord 535-6641
HOSPICE
SOUTH AUCKLAND
Dankofferbetalings
BYBELVERS VAN DIE DAG
IN DIE NUUS
WELKOM BY ONS WEBTUISTE ....
Super 60’s en 70+
Elke tweede Woensdag van ‘n maand vind die byeenkoms 10:00 plaas. Kontak vir Engela
Nel (snr) 537-2821.