Ons Visie
Ons is ‘n gemeente wat leef as liefdevolle ligdraers vir ons stad en sy mense. Om as God se kinders ‘n geestelike tuiste
vir Afrikaanssprekendes te skep waar ons dienend omgee vir alle mense en so uitvoering gee aan Christus se opdrag om dissipels van
alle mense te maak.
Ons Missie
Ons wil hê dat mense ons moet ervaar as biddende dissipels wat :
† Onself gee as lewende
offers
† Onvoorwaardelik liefdevol is
† Feesvierend uit God se genade leef
†
Absoluut vertrou op die Here
† Sterk en vasberade in Christus leef
Kopiereg © 2010 ACK Howick. Alle Regte Voorbehou
Vir navrae en kommentaar e-pos ons gerus op webmeester@ackhowick.co.nz
God spreek Sy aktuele woord dmv die profeet
29 Jan
Jeremia 1: 4 - 10
God openbaar Sy liefde aan heidene
05 Feb
Jona 3: 1 - 10
God se groot feesmaal (Nagmaalsdiens)
12 Feb
Lukas 14: 15 - 24
God lag die konings en magte uit
19 Feb
Psalm 2
Hulde word aan die Koning gebring
08 Jan
Matteus 2: 1 - 12
God se onbegrensde genade
15 Jan
2 Konings 5: 1 - 14
Ons vra om verskoning vir die swak kwaliteit van die preek opname. Ons het die probleem geidentifiseer en gekorrigeer. Die Klank Span